Welkom by NG Kerk Levubu
Welkom by NG Kerk Levubu , ons het ‘n wye biblioteek van hulpbronne wat beskikbaar is vir aflaai. Kyk hieronder ons biblioteek. Vrae of kommentaar? HIER kontak.
2018.04.19 God laat ons altyd in Sy verbondstrou meer wees as wat ons van onsself dink, voel en glo Begrafnis Danie Haasbroek
Inhoud Hierdie preek wys dat God ons in sy voorsienigheid vir Homself meer laat wees as wat ons van ons self kan aanvoel, bedink of van kan glo. In God se verbondstrou laat Hy ons wees wie Hy ons voor geskep het. Daarom is ons ook meer as net hierdie lewe tot en met ons…
20180419 God laat ons altyd in Sy verbondstrou meer wees as wat ons van onsself dink, voel en glo Begrafnis Danie Haasbroek
Inhoud Hierdie preek wys dat God ons in sy voorsienigheid vir Homself meer laat wees as wat ons van ons self kan aanvoel, bedink of van kan glo. In God se verbondstrou laat Hy ons wees wie Hy ons voor geskep het. Daarom is ons ook meer as net hierdie lewe tot en met ons…
2018.04.15 God skep in ons die vrug van die Gees deur met ons as God te wandel in sy liefde
Inhoud Hierdie preek wys dat Christus die verbondsbeloftes van God vir ons waarmaak sodat God God met ons en ons sy kinders met Hom kan wees. (Esegiël 36: 24 – 30) Christus laat ons met God saamleef as ons liefdevolle, goeie, barmhartige, genade en lankmoedige Vader. Daarom gee Christus nie vir ons geestelike goed nie.…
20180415 God skep in ons die vrug van die Gees deur met ons as God te wandel in sy liefde
Inhoud Hierdie preek wys dat Christus die verbondsbeloftes van God vir ons waarmaak sodat God God met ons en ons sy kinders met Hom kan wees. (Esegiël 36: 24 – 30) Christus laat ons met God saamleef as ons liefdevolle, goeie, barmhartige, genade en lankmoedige Vader. Daarom gee Christus nie vir ons geestelike goed nie.…
2018.04.08 Christus laat ons binne God se bedoeling vir ons as mens leef
Inhoud Hierdie preek wys dat mense mekaar verontmenslik net soos hulle God ontheilig. Dit doen hulle deurdat hulle God die bedoeling van God vir mense te verdraai sodat mense hulle self moet vind en moet leef binne mense se verdraaide opvattings. Wie God se bedoeling as God verdraai sodat God aan mense behoort en mense…
20180408 Christus laat ons binne God se bedoeling vir ons as mens leef
Inhoud Hierdie preek wys dat mense mekaar verontmenslik net soos hulle God ontheilig. Dit doen hulle deurdat hulle God die bedoeling van God vir mense te verdraai sodat mense hulle self moet vind en moet leef binne mense se verdraaide opvattings. Wie God se bedoeling as God verdraai sodat God aan mense behoort en mense…
2018.04.01 Jesus het uit die dood uit opgestaan om ons tot ʼn nuwe lewe op te wek
Inhoud Hierdie preek wys dat Christus waarlik as mens uit die dood opgestaan het om weer Homself te wees, net soos Hy was voor Hy aan die kruis gesterf het. Hy is na sy dood tot vandag toe nog ʼn mens van vleis en bloed in die hemel en God met ons. Hy word nie…
20180401 Jesus het uit die dood opgestaan om ons tot ‘n nuwe lewe op te wek